10 Kyk! Die Soewereine Heer Jehovah sal kom as ’n sterke, en sy arm sal vir hom heers.+ Kyk! Sy beloning is by hom,+ en die loon wat hy betaal, is voor hom.+
4 Maar wat my betref, ek het gesê: “Ek het verniet geswoeg.+ Vir onwerklikheid en nietigheid het ek my krag opgebruik.+ Waarlik, my reg is by Jehovah,+ en my loon by my God.”+