Psalm 39:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Deur teregwysings teen oortreding het u die mens bestraf,+En u verteer sy begeerlike dinge net soos ’n mot+ dit doen.Waarlik, elke mens is ’n asemstoot.+ Sela. Psalm 144:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die mens kom ooreen met ’n blote asemstoot;+Sy dae is soos ’n verbygaande skaduwee.+ Jesaja 41:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Kyk! Almal wat teen jou driftig raak, sal beskaamd staan en verneder word.+ Die manne wat met jou rusie maak, sal soos niks word en sal vergaan.+
11 Deur teregwysings teen oortreding het u die mens bestraf,+En u verteer sy begeerlike dinge net soos ’n mot+ dit doen.Waarlik, elke mens is ’n asemstoot.+ Sela.
11 “Kyk! Almal wat teen jou driftig raak, sal beskaamd staan en verneder word.+ Die manne wat met jou rusie maak, sal soos niks word en sal vergaan.+