Jesaja 40:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Al die nasies is voor hom soos iets wat nie bestaan nie;+ as niks en as ’n onwerklikheid is hulle by hom gereken.+ Jesaja 60:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want elke nasie en elke koninkryk wat jou nie sal dien nie, sal vergaan; en die nasies sal vir seker verwoes word.+
17 Al die nasies is voor hom soos iets wat nie bestaan nie;+ as niks en as ’n onwerklikheid is hulle by hom gereken.+
12 Want elke nasie en elke koninkryk wat jou nie sal dien nie, sal vergaan; en die nasies sal vir seker verwoes word.+