Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 115:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Hulle afgode is silwer en goud,+

      Die handewerk van die mens.+

  • Psalm 135:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Die afgode van die nasies is silwer en goud,+

      Die werk van mensehande.+

  • Jesaja 37:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En hulle gode is aan die vuur oorgegee,+ omdat hulle geen gode was nie,+ maar die werk van mensehande,+ hout en klip, sodat hulle hulle vernietig het.+

  • Jesaja 41:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 So het die vakman die metaalwerker versterk,+ die een wat met die smeehamer gelykmaak, hom wat op die aambeeld slaan, terwyl hy van die soldeersel sê: “Dit is goed.” Uiteindelik het iemand dit met spykers vasgeslaan sodat dit nie sou wankel nie.+

  • Hosea 8:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want selfs dit was uit Israel.+ ’n Blote vakman het dit gemaak,+ en dit is nie God nie; want die kalf van Samariʹa sal blote splinters word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel