Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 115:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Hulle afgode is silwer en goud,+

      Die handewerk van die mens.+

  • Jeremia 10:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Só het Jehovah gesê: “Moenie die weg van die nasies leer nie,+ en moenie deur die tekens van die hemel met verskrikking vervul word omdat die nasies daardeur met verskrikking vervul word nie.+

  • 1 Korintiërs 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel