14 Daar is een wie se werk dit is om seders af te kap; en hy neem ’n sekere soort boom, ja, ’n groot boom, en hy laat dit vir hom sterk word onder die bome van die woud.+ Hy het die lourierboom geplant, en die stortreën laat dit groot word.
3 Want die gebruike van die volke+ is net ’n asemstoot, want dit is niks anders nie as ’n boom+ uit die woud wat afgekap is, die handewerk van die vakman met die snywerktuig.+