20 Hy kies ’n sekere boom as bydrae, ’n boom wat nie verrot is nie.+ Hy soek vir hom ’n vaardige vakman, om ’n gesnede beeld te maak+ wat nie sal wankel nie.+
3 Want die gebruike van die volke+ is net ’n asemstoot, want dit is niks anders nie as ’n boom+ uit die woud wat afgekap is, die handewerk van die vakman met die snywerktuig.+