Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Hy wat in die hemel sit,+ sal lag;

      Jehovah sal hulle bespot.+

  • Psalm 29:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Op die watervloed het Jehovah gaan sit;+

      En Jehovah sit as koning tot onbepaalde tyd.+

  • Psalm 68:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Tot die Een wat ry op die hemel der hemele wat uit die ou tyd is.+

      Kyk! Hy laat sy stem weerklink, ’n sterk stem.+

  • Jesaja 66:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 66 Só het Jehovah gesê: “Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Waar is die huis dan wat julle vir my kan bou,+ en waar is die plek dan wat my rusplek sal wees?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel