Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 77:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Sal Jehovah tot onbepaalde tye bly verstoot,+

      En sal hy hom nooit weer laat behaag nie?+

  • Jesaja 49:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar Sion het bly sê: “Jehovah het my verlaat,+ en Jehovah het my vergeet.”+

  • Jesaja 60:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “In plaas daarvan dat jy heeltemal verlate is en gehaat word, sonder dat iemand daar deurtrek,+ sal ek jou ’n trots tot onbepaalde tyd maak, ’n vreugde van geslag tot geslag.+

  • Esegiël 37:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hy het vir my gesê: “Mensekind, wat hierdie bene betref, hulle is die hele huis van Israel.+ Kyk, hulle sê: ‘Ons bene is uitgedroog, en ons hoop het vergaan.+ Ons is afgesny en aan onsself oorgelaat.’

  • Romeine 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ek vra dan: God het sy volk tog nie verwerp nie, of hoe?+ Mag dit nooit gebeur nie! Want ek is ook ’n Israeliet,+ van die saad van Abraham, uit die stam Benjamin.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel