21 En wat jou volk betref, hulle sal almal regverdig wees;+ tot onbepaalde tyd sal hulle die land besit,+ die spruit wat deur my geplant is,+ die werk van my hande,+ om prag aan my te verleen.+
5 En julle sal beslis na die vallei van my berge vlug;+ want die vallei van die berge sal tot by Asel strek. En julle sal moet vlug, soos julle gevlug het weens die aardbewing in die dae van Ussiʹa, die koning van Juda.+ En Jehovah my God sal beslis kom+ en al die heiliges saam met hom.+
35 sodat al die regverdige bloed wat op die aarde vergiet is, oor julle kan kom,+ van die bloed van die regverdige+ Abel+ af tot die bloed van Sagariʹa, die seun van Baragʹja, wat julle tussen die heiligdom en die altaar vermoor het.+