Psalm 139:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Sulke kennis is te wonderbaar vir my.+Dit is so verhewe dat ek dit nie kan begryp nie.+ Psalm 147:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Ons Here is groot en oorvloedig in krag;+Sy verstand is onbeskryflik.+ Jesaja 55:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Want soos die hemel hoër is as die aarde,+ so is my weë hoër as julle weë+ en my gedagtes as julle gedagtes.+ Romeine 11:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë! 1 Korintiërs 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want “wie het die denke van Jehovah leer ken,+ dat hy hom kan onderrig”?+ Maar ons het wel die denke+ van Christus.
9 “Want soos die hemel hoër is as die aarde,+ so is my weë hoër as julle weë+ en my gedagtes as julle gedagtes.+
33 O die diepte van God se rykdom+ en wysheid+ en kennis!+ Hoe ondeurgrondelik is sy oordele+ en hoe onnaspeurlik sy weë!
16 Want “wie het die denke van Jehovah leer ken,+ dat hy hom kan onderrig”?+ Maar ons het wel die denke+ van Christus.