1 Samuel 4:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wees moedig en wys dat julle manne is, o Filistyne, sodat julle nie die Hebreërs sal dien net soos hulle julle gedien het nie;+ en julle moet wys dat julle manne is en veg!” Joël 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Smee van julle ploegskare swaarde en van julle snoeimesse+ lanse. Wat die swakke betref, laat hy sê: “Ek is ’n kragtige man.”+
9 Wees moedig en wys dat julle manne is, o Filistyne, sodat julle nie die Hebreërs sal dien net soos hulle julle gedien het nie;+ en julle moet wys dat julle manne is en veg!”
10 Smee van julle ploegskare swaarde en van julle snoeimesse+ lanse. Wat die swakke betref, laat hy sê: “Ek is ’n kragtige man.”+