Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 33:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 ’n Skuilplek is die God van die ou tyd,+

      En onder is die arms wat tot onbepaalde tyd bly.+

      En hy sal die vyand voor jou uit verdryf,+

      En hy sal sê: ‘Verdelg hulle!’+

  • Psalm 29:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Jehovah sal inderdaad sterkte aan sy volk gee.+

      Jehovah sal sy volk seën met vrede.+

  • Sagaria 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ek sal hulle verhef in Jehovah,+ en in sy naam sal hulle wandel’,+ is die woord van Jehovah.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel