Psalm 37:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En Jehovah sal hulle help en aan hulle ontkoming verskaf.+Hy sal aan hulle ontkoming verskaf van die goddeloses en hulle red,+Omdat hulle hulle toevlug tot hom geneem het.+ Psalm 115:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 O Israel, vertrou op Jehovah;+Hy is hulle hulp en hulle skild.+ Psalm 121:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 My hulp is van Jehovah,+Die Maker van hemel en aarde.+
40 En Jehovah sal hulle help en aan hulle ontkoming verskaf.+Hy sal aan hulle ontkoming verskaf van die goddeloses en hulle red,+Omdat hulle hulle toevlug tot hom geneem het.+