Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En kyk, ek is met jou en ek sal jou bewaar oral waar jy gaan en ek sal jou na hierdie grond terugbring,+ want ek sal jou nie verlaat totdat ek gedoen het wat ek vir jou gesê het nie.”+

  • Psalm 94:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want Jehovah sal sy volk nie verstoot nie,+

      En ook sal hy sy erfdeel nie verlaat nie.+

  • Jesaja 42:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En ek sal die blindes laat wandel op ’n weg wat hulle nie geken het nie;+ op ’n pad wat hulle nie geken het nie, sal ek hulle laat loop.+ Ek sal ’n donker plek voor hulle in lig verander,+ en ’n ongelyke terrein in ’n gelykte.+ Dit is die dinge wat ek vir hulle sal doen, en ek sal hulle nie verlaat nie.”+

  • Hebreërs 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Laat julle lewenswyse vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is+ met die teenwoordige dinge.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou hoegenaamd nie verlaat of jou ooit versaak nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel