Jesaja 60:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 60 “Staan op,+ o vrou, versprei lig,+ want jou lig het gekom+ en die heerlikheid van Jehovah het oor jou geskyn.+ Jesaja 60:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Jou son sal nie meer ondergaan nie, en ook sal jou maan nie afneem nie; want Jehovah sal vir jou ’n lig word wat tot onbepaalde tyd bestaan,+ en die dae van jou rou sal voltooi wees.+
60 “Staan op,+ o vrou, versprei lig,+ want jou lig het gekom+ en die heerlikheid van Jehovah het oor jou geskyn.+
20 Jou son sal nie meer ondergaan nie, en ook sal jou maan nie afneem nie; want Jehovah sal vir jou ’n lig word wat tot onbepaalde tyd bestaan,+ en die dae van jou rou sal voltooi wees.+