Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 52:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Kyk! My kneg+ sal met insig optree.+ Hy sal ’n hoë posisie beklee en sal beslis verhoog en grootliks verhef word.+

  • Matteus 12:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Kyk! My kneg+ wat ek uitgekies het, my geliefde,+ wat my siel goedgekeur het! Ek sal my gees op hom plaas,+ en hy sal aan die nasies duidelik maak wat geregtigheid is.

  • Johannes 4:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Jesus het vir hulle gesê: “My voedsel+ is om die wil+ te doen van hom wat my gestuur het en om sy werk te volbring.+

  • Johannes 6:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 want ek het uit die hemel neergedaal,+ nie om my wil te doen nie, maar die wil van hom wat my gestuur het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel