Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 25:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Want u het ’n vesting vir die geringe geword, ’n vesting vir die arme in sy benoudheid,+ ’n toevlug teen die reënstorm, ’n skaduwee+ teen die hitte, wanneer die geblaas van die tiranne soos ’n reënstorm teen ’n muur is.

  • Jesaja 32:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En elkeen sal soos ’n skuilplek teen die wind en ’n skuiling teen die reënstorm wees,+ soos waterstrome in ’n waterlose land,+ soos die skaduwee van ’n groot, swaar rots in ’n uitgeputte land.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel