Psalm 91:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 91 Elkeen wat in die skuilplek+ van die Allerhoogste+ woon,Sal vir hom verblyf kry in die skaduwee van die Almagtige.+ Psalm 121:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Jehovah bewaar jou.+Jehovah is jou skaduwee+ aan jou regterhand.+ Psalm 121:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die son sal jou bedags nie steek nie,+Ook nie die maan snags nie.+ Openbaring 7:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Hulle sal nie meer honger of dors wees nie, en ook sal die son nie op hulle neerbrand of enige verskroeiende hitte+ nie,
91 Elkeen wat in die skuilplek+ van die Allerhoogste+ woon,Sal vir hom verblyf kry in die skaduwee van die Almagtige.+
16 Hulle sal nie meer honger of dors wees nie, en ook sal die son nie op hulle neerbrand of enige verskroeiende hitte+ nie,