Genesis 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en ek sal jou ’n groot nasie maak en ek sal jou seën en ek sal jou naam groot maak; en jy moet ’n seën wees.+ Genesis 15:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar ek oordeel die nasie vir wie hulle sal dien,+ en daarna sal hulle met baie goed uittrek.+ Josua 21:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Geen belofte van al die goeie beloftes wat Jehovah aan die huis van Israel gemaak het, het onvervuld gebly nie; alles is bewaarheid.+ 1 Konings 8:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En hy het gesê: “Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ wat met sy eie mond met my vader Dawid gepraat+ en met sy eie hand vervulling teweeggebring het+ en gesê het:
2 en ek sal jou ’n groot nasie maak en ek sal jou seën en ek sal jou naam groot maak; en jy moet ’n seën wees.+
45 Geen belofte van al die goeie beloftes wat Jehovah aan die huis van Israel gemaak het, het onvervuld gebly nie; alles is bewaarheid.+
15 En hy het gesê: “Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ wat met sy eie mond met my vader Dawid gepraat+ en met sy eie hand vervulling teweeggebring het+ en gesê het: