Eksodus 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Jehovah is ’n krygsman.+ Jehovah is sy naam.+ Nahum 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis+ en wraak neem; Jehovah neem wraak+ en is geneig tot woede.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,+ en hy is gebelg op sy vyande.+
2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis+ en wraak neem; Jehovah neem wraak+ en is geneig tot woede.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,+ en hy is gebelg op sy vyande.+