Deuteronomium 32:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want ’n vuur is aangesteek in my toorn+En dit sal brand tot in Sjeool, die laagste plek,+En dit sal die aarde en sy opbrengs verteer+En die fondamente van berge aan die brand steek.+ Nahum 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wie kan voor sy veroordeling standhou?+ En wie kan teen sy gloeiende toorn+ opstaan? Sy woede sal beslis soos vuur uitgestort word,+ en weens hom sal die rotse uitmekaargeruk word.
22 Want ’n vuur is aangesteek in my toorn+En dit sal brand tot in Sjeool, die laagste plek,+En dit sal die aarde en sy opbrengs verteer+En die fondamente van berge aan die brand steek.+
6 Wie kan voor sy veroordeling standhou?+ En wie kan teen sy gloeiende toorn+ opstaan? Sy woede sal beslis soos vuur uitgestort word,+ en weens hom sal die rotse uitmekaargeruk word.