Psalm 100:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Weet dat Jehovah God is.+Ons is deur hom gemaak, nie deur onsself nie.+Ons is sy volk en die skape van sy weiding.+ Jesaja 43:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Ek is Jehovah, julle Heilige,+ die Skepper van Israel,+ julle Koning.”+ Efesiërs 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want ons is ’n produk van sy werk+ en is in eenheid+ met Christus Jesus geskep+ vir goeie werke,+ wat God vooruitberei+ het vir ons om in te wandel.
3 Weet dat Jehovah God is.+Ons is deur hom gemaak, nie deur onsself nie.+Ons is sy volk en die skape van sy weiding.+
10 Want ons is ’n produk van sy werk+ en is in eenheid+ met Christus Jesus geskep+ vir goeie werke,+ wat God vooruitberei+ het vir ons om in te wandel.