Deuteronomium 33:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En hy het koning geword in Jesuʹrun,+Toe die hoofde van die volk bymekaargekom het,+Die volle getal van die stamme van Israel.+ Psalm 74:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En tog is God van lankal af my Koning,+Die Een wat ’n grootse redding op die aarde bewerk.+ Jesaja 33:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want Jehovah is ons Regter,+ Jehovah is ons Wetgewer,+ Jehovah is ons Koning;+ hy sal ons red.+ Openbaring 11:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 en gesê: “Ons dank u,+ Jehovah God, die Almagtige,+ die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem+ en as koning begin heers.+
5 En hy het koning geword in Jesuʹrun,+Toe die hoofde van die volk bymekaargekom het,+Die volle getal van die stamme van Israel.+
17 en gesê: “Ons dank u,+ Jehovah God, die Almagtige,+ die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem+ en as koning begin heers.+