Jesaja 60:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En jy sal die melk van nasies suig,+ en aan die bors van konings sal jy suig;+ en jy sal vir seker weet dat ek, Jehovah,+ jou Redder+ is en dat die Magtige+ van Jakob jou Terugkoper+ is. Titus 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 nie diefstal pleeg nie,+ maar goeie trou ten volle aan die dag lê,+ sodat hulle die leer van ons Redder,+ God, in alles kan versier. Titus 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar toe die goedhartigheid+ van ons Redder,+ God, en sy liefde vir die mens geopenbaar is,+
16 En jy sal die melk van nasies suig,+ en aan die bors van konings sal jy suig;+ en jy sal vir seker weet dat ek, Jehovah,+ jou Redder+ is en dat die Magtige+ van Jakob jou Terugkoper+ is.
10 nie diefstal pleeg nie,+ maar goeie trou ten volle aan die dag lê,+ sodat hulle die leer van ons Redder,+ God, in alles kan versier.