6 En wat julle betref, julle sal die priesters van Jehovah genoem word;+ die dienaars+ van ons God sal julle genoem word.+ Die rykdom van die nasies sal julle eet,+ en in hulle heerlikheid sal julle uitgelate oor julleself praat.+
11 omdat julle sal suig en beslis versadig sal word aan die bors van haar volle vertroosting; omdat julle met klein slukkies sal drink en julle sal verlustig aan die tepel van haar heerlikheid.+