Psalm 95:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Kom tog in, laat ons aanbid en ons neerbuig;+Laat ons kniel+ voor Jehovah, ons Maker.+ Psalm 100:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Weet dat Jehovah God is.+Ons is deur hom gemaak, nie deur onsself nie.+Ons is sy volk en die skape van sy weiding.+ Jesaja 29:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 want wanneer hy sy kinders, die werk van my hande, in sy midde sien,+ sal hulle my naam heilig,+ en hulle sal beslis die Heilige van Jakob heilig,+ en vir die God van Israel sal hulle ontsag hê.+
3 Weet dat Jehovah God is.+Ons is deur hom gemaak, nie deur onsself nie.+Ons is sy volk en die skape van sy weiding.+
23 want wanneer hy sy kinders, die werk van my hande, in sy midde sien,+ sal hulle my naam heilig,+ en hulle sal beslis die Heilige van Jakob heilig,+ en vir die God van Israel sal hulle ontsag hê.+