7 En wie is daar soos ek?+ Laat hom dit uitroep, sodat hy dit kan vertel en aan my kan voorlê.+ Laat hulle van die tyd af dat ek die volk van lank gelede gegrond het,+ die toekomstige dinge vertel sowel as die dinge wat binnekort sal gebeur.
10 wat van die begin af die uiteinde verkondig,+ en van ouds af die dinge wat nog nie gedoen is nie;+ wat sê: ‘My besluit sal bly staan,+ en alles wat my behaag, sal ek doen’;+