Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Kyk! God is my redding.+ Ek sal vertrou en nie in angs verkeer nie;+ want Jah Jehovah is my sterkte+ en my mag,+ en hy het my redding geword.”+

  • Hosea 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Maar ek is Jehovah jou God van Egipteland af,+ en jy het geen God behalwe my geken nie; en daar was geen redder buiten my nie.+

  • 1 Timoteus 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Dit is goed en aangenaam+ in die oë van ons Redder, God,+

  • Judas 25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 aan die enigste God, ons Redder+ deur Jesus Christus,+ ons Here, die heerlikheid,+ majesteit, mag+ en gesag+ in die ganse vergange ewigheid+ en nou en tot in alle ewigheid.+ Amen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel