Jesaja 37:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En nou, o Jehovah ons God,+ red ons uit sy hand,+ sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat u, o Jehovah, alleen God is.”+ Jesaja 46:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dink aan die eerste dinge van lank gelede,+ dat ek God+ is en dat daar geen ander God is nie,+ en ook niemand soos ek nie;+
20 En nou, o Jehovah ons God,+ red ons uit sy hand,+ sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat u, o Jehovah, alleen God is.”+
9 Dink aan die eerste dinge van lank gelede,+ dat ek God+ is en dat daar geen ander God is nie,+ en ook niemand soos ek nie;+