Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Die Rots, volmaak is sy werk,+

      Want al sy weë is geregtigheid.+

      ’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+

      Regverdig en reg is hy.+

  • Psalm 64:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 En alle mense sal bang word;+

      En hulle sal die dade van God verkondig,+

      En hulle sal beslis insig in sy werk hê.+

  • Jesaja 41:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wie was bedrywig+ en het dit gedoen, die geslagte van die begin af geroep?+

      “Ek, Jehovah, die Eerste;+ en by die laastes is ek dieselfde.”+

  • Daniël 4:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En al die bewoners van die aarde word as bloot niks geag,+ en hy handel volgens sy wil met die leër van die hemel en die bewoners van die aarde.+ En daar bestaan niemand wat sy hand kan teëhou+ of wat vir hom kan sê: ‘Wat het u gedoen?’ nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel