Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hierop het God vir Moses gesê: “EK SAL WORD WAT EK SAL WORD.”+ En hy het bygevoeg: “Só moet jy vir die kinders van Israel sê: ‘EK SAL WORD het my na julle toe gestuur.’”+

  • Openbaring 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Johannes aan die sewe gemeentes+ wat in die landstreek Asië is:

      Mag julle onverdiende goedhartigheid en vrede hê van “Die Een wat is en wat was en wat kom”,+ en van die sewe geeste+ wat voor sy troon is,

  • Openbaring 16:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En ek het die engel wat oor die waters is, hoor sê: “U, die Een wat is en wat was,+ die Een wat lojaal is,+ is regverdig, omdat u hierdie beslissings gegee het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel