Jesaja 40:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die heerlikheid van Jehovah sal beslis geopenbaar word,+ en alle vlees sal dit saam sien,+ want die mond van Jehovah het dit gespreek.”+ Lukas 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 en alle vlees sal God se middel tot redding sien.’”+
5 En die heerlikheid van Jehovah sal beslis geopenbaar word,+ en alle vlees sal dit saam sien,+ want die mond van Jehovah het dit gespreek.”+