Psalm 98:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah het sy redding bekend gemaak;+Voor die oë van die nasies het hy sy regverdigheid geopenbaar.+ Jesaja 40:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die heerlikheid van Jehovah sal beslis geopenbaar word,+ en alle vlees sal dit saam sien,+ want die mond van Jehovah het dit gespreek.”+ Jesaja 52:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Jehovah het sy heilige arm voor die oë van al die nasies ontbloot;+ en al die eindes van die aarde sal die redding van ons God sien.+ Lukas 2:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 want my oë het u middel tot redding gesien+ Handelinge 28:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Laat dit dan aan julle bekend wees dat dít, die middel waardeur God red, na die nasies uitgestuur is;+ hulle sal beslis daarna luister.”+
2 Jehovah het sy redding bekend gemaak;+Voor die oë van die nasies het hy sy regverdigheid geopenbaar.+
5 En die heerlikheid van Jehovah sal beslis geopenbaar word,+ en alle vlees sal dit saam sien,+ want die mond van Jehovah het dit gespreek.”+
10 Jehovah het sy heilige arm voor die oë van al die nasies ontbloot;+ en al die eindes van die aarde sal die redding van ons God sien.+
28 Laat dit dan aan julle bekend wees dat dít, die middel waardeur God red, na die nasies uitgestuur is;+ hulle sal beslis daarna luister.”+