Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 44:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want ek sal water op die dorstige uitgiet,+ en stroompies op die droë plek.+ Ek sal my gees op jou saad uitstort,+ en my seën op jou nakomelinge.

  • Esegiël 36:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En my gees sal ek in julle plaas,+ en ek sal optree sodat julle in my voorskrifte sal wandel+ en my regterlike beslissings sal onderhou en uitvoer.+

  • Sagaria 12:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En ek sal oor die huis van Dawid en oor die inwoners van Jerusalem die gees van guns+ en dringende versoeke+ uitstort, en hulle sal beslis die Een aanskou wat hulle deurboor het,+ en hulle sal beslis oor Hom weeklaag soos daar oor ’n enigste seun geweeklaag word; en daar sal ’n bittere rouklag oor hom wees soos wanneer daar ’n bittere rouklag oor die eersgebore seun is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel