Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 6:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Daarom, sê vir die kinders van Israel: ‘Ek is Jehovah, en ek sal julle beslis onder die las van die Egiptenaars uitlei en julle van hulle slawerny verlos,+ en ek sal julle inderdaad terugeis met ’n uitgestrekte arm en met groot strafgerigte.+

  • Jesaja 48:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Só het Jehovah gesê, jou Terugkoper,+ die Heilige van Israel:+ “Ek, Jehovah, is jou God, die Een wat jou leer om jouself te bevoordeel,+ die Een wat jou laat loop op die weg wat jy moet bewandel.+

  • Jeremia 50:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Hulle Terugkoper is sterk,+ Jehovah van die leërs is sy naam.+ Hy sal vir seker hulle regsaak voer,+ om die land rus te gee+ en die inwoners van Babilon in beroering te bring.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel