Psalm 32:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Ek sal jou insig gee en jou onderrig in die weg wat jy moet gaan.+Ek sal raad gee met my oog op jou.+ Jesaja 30:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En jou ore sal ’n woord agter jou hoor wat sê: “Dit is die weg.+ WANDEL daarop”, ingeval julle regs sou gaan of ingeval julle links sou gaan.+ Jesaja 49:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hulle sal nie honger+ of dors+ kry nie, en ook sal die verskroeiende hitte of die son hulle nie steek nie.+ Want die Een wat hom oor hulle ontferm, sal hulle lei,+ en hy sal hulle by die waterfonteine langs bring.+
8 “Ek sal jou insig gee en jou onderrig in die weg wat jy moet gaan.+Ek sal raad gee met my oog op jou.+
21 En jou ore sal ’n woord agter jou hoor wat sê: “Dit is die weg.+ WANDEL daarop”, ingeval julle regs sou gaan of ingeval julle links sou gaan.+
10 Hulle sal nie honger+ of dors+ kry nie, en ook sal die verskroeiende hitte of die son hulle nie steek nie.+ Want die Een wat hom oor hulle ontferm, sal hulle lei,+ en hy sal hulle by die waterfonteine langs bring.+