Eksodus 15:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 U sal hulle bring en hulle plant op die berg van u erfdeel,+’n Vaste plek wat u gereedgemaak het vir u om in te woon,+ o Jehovah,’n Heiligdom,+ o Jehovah, wat u hande opgerig het. Psalm 147:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Jehovah het behae in dié wat hom vrees,+In dié wat op sy liefderyke goedhartigheid wag.+ Psalm 149:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want Jehovah het behae in sy volk.+Hy versier die sagmoediges met redding.+
17 U sal hulle bring en hulle plant op die berg van u erfdeel,+’n Vaste plek wat u gereedgemaak het vir u om in te woon,+ o Jehovah,’n Heiligdom,+ o Jehovah, wat u hande opgerig het.