Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 10:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Hulle is soos ’n voëlverskrikker in ’n komkommerland en kan nie praat nie.+ Hulle word vir seker gedra, want hulle kan geen tree gee nie.+ Moenie vir hulle bang wees nie, want hulle kan niks rampspoedigs doen nie en, wat meer is, hulle kan niks goeds doen nie.”+

  • Handelinge 19:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Ook sien en hoor julle hoe hierdie Paulus nie net in Eʹfese+ nie, maar in byna die hele landstreek Asië ’n aansienlike menigte oorreed het en hulle tot ’n ander mening gebring het deur te sê dat dié wat met hande gemaak word,+ nie gode is nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel