Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En daar sal julle gode moet dien,+ die werk van mensehande, hout en klip,+ wat nie kan sien of hoor of eet of ruik nie.+

  • 1 Kronieke 16:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want al die gode van die volke is waardelose gode.+

      Wat Jehovah betref, hy het die hemele gemaak.+

  • Jesaja 44:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Wie het ’n god gevorm of ’n gegote beeld gemaak?+ Dit het hoegenaamd geen voordeel gebring nie.+

  • Jeremia 10:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want die gebruike van die volke+ is net ’n asemstoot, want dit is niks anders nie as ’n boom+ uit die woud wat afgekap is, die handewerk van die vakman met die snywerktuig.+

  • Handelinge 17:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “Aangesien ons dan die nakomelinge van God is,+ moet ons nie dink dat die Goddelike Wese+ gelyk is aan goud of silwer of klip nie, aan iets wat deur die kunsvaardigheid en vindingrykheid van die mens gebeeldhou is nie.+

  • 1 Korintiërs 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel