Spreuke 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 om aan die onervarenes skerpsinnigheid+ te gee, aan ’n jong man kennis+ en denkvermoë.+ Spreuke 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dan sal jy regverdigheid en reg en regskapenheid verstaan, die hele weg van wat goed is.+