Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 ‘Waarlik, jou oë en jou hart is op niks anders as op jou onregverdige wins nie,+ en op die bloed van die onskuldige, om dit te vergiet,+ en op kullery en op afpersing, om dit te beoefen.’

  • Miga 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hulle het velde begeer en daarop beslag gelê;+ ook huise, en dit geneem; en hulle het ’n man en sy huisgesin, ’n man en sy erfbesitting,+ te kort gedoen.+

  • Habakuk 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘Wee hom wat vuil gewin maak vir sy huis,+ om sy nes in die hoogte te stel, om uit die greep van rampspoed verlos te word!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel