Eksodus 19:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+ Jesaja 41:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Maar jy, o Israel, is my kneg,+ jy, o Jakob, wat ek uitverkies het,+ die saad van my vriend+ Abraham;+
5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+
8 “Maar jy, o Israel, is my kneg,+ jy, o Jakob, wat ek uitverkies het,+ die saad van my vriend+ Abraham;+