Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 17:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 Vandag sal Jehovah jou in my hand oorlewer,+ en ek sal jou beslis doodmaak en jou kop van jou verwyder; en ek sal beslis die lyke van die kamp van die Filistyne vandag aan die voëls van die hemel en aan die wilde diere van die aarde gee;+ en mense van die hele aarde sal weet dat daar ’n God bestaan wat aan Israel behoort.+

  • Psalm 102:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die nasies sal die naam van Jehovah vrees+

      En al die konings van die aarde u heerlikheid.+

  • Jesaja 37:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En nou, o Jehovah ons God,+ red ons uit sy hand,+ sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat u, o Jehovah, alleen God is.”+

  • Maleagi 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Want van die opgang van die son af, ja, tot sy ondergang sal my naam groot wees onder die nasies,+ en op elke plek sal offerrook+ gebring word, sal ’n gawe vir my naam aangebied word, ja, ’n rein gawe;+ want my naam sal groot wees onder die nasies”,+ het Jehovah van die leërs gesê.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel