Jesaja 46:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 wat van die begin af die uiteinde verkondig,+ en van ouds af die dinge wat nog nie gedoen is nie;+ wat sê: ‘My besluit sal bly staan,+ en alles wat my behaag, sal ek doen’;+ Jeremia 33:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ‘Roep my aan en ek sal jou antwoord+ en jou geredelik groot en onbegryplike dinge vertel wat jy nie geweet het nie.’”+
10 wat van die begin af die uiteinde verkondig,+ en van ouds af die dinge wat nog nie gedoen is nie;+ wat sê: ‘My besluit sal bly staan,+ en alles wat my behaag, sal ek doen’;+
3 ‘Roep my aan en ek sal jou antwoord+ en jou geredelik groot en onbegryplike dinge vertel wat jy nie geweet het nie.’”+