Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want watter groot nasie+ het gode wat so naby hulle is soos Jehovah ons God elke keer wanneer ons hom aanroep?+

  • Psalm 50:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En roep my aan in die dag van benoudheid.+

      Ek sal jou red, en jy sal my verheerlik.”+

  • Psalm 91:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Hy sal my aanroep, en ek sal hom antwoord.+

      Ek sal met hom wees in benoudheid.+

      Ek sal hom red en hom verheerlik.+

  • Jesaja 55:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 SOEK Jehovah terwyl hy gevind kan word.+ Roep hom aan terwyl hy naby is.+

  • Jeremia 29:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En julle sal my beslis aanroep en kom en tot my bid, en ek sal na julle luister.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel