Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En God het die mens na sy beeld begin skep, na God se beeld het hy hom geskep;+ man en vrou het hy hulle geskep.+

  • Genesis 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En Jehovah God het die mens uit stof+ van die aarde+ begin vorm en in sy neusgate die asem van die lewe geblaas,+ en die mens het ’n lewende siel geword.+

  • Genesis 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Man en vrou het hy hulle geskep.+ Daarna het hy hulle geseën en hulle Mens genoem,+ die dag toe hulle geskep is.+

  • Deuteronomium 4:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 “Vra nou asseblief oor die vroeëre dae+ wat voor jou was, van die dag af dat God die mens op die aarde geskep het,+ van die een einde van die hemel tot by die ander einde van die hemel: Is iets so groots ooit tot stand gebring of is so iets ooit gehoor?+

  • Psalm 139:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Ek sal u prys, omdat ek op ’n vreesinboesemende wyse wonderbaar gemaak is.+

      U werke is wonderbaar,+

      Soos my siel alte goed weet.+

  • Jeremia 27:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 ‘Ek het die aarde,+ die mense+ en die diere+ wat op die oppervlak van die aarde is, deur my groot krag+ en deur my uitgestrekte arm+ gemaak; en ek het dit gegee aan wie dit reg was in my oë.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel