26 En God het verder gesê: “Laat ons+ mense maak na ons beeld,+ ooreenkomstig ons gelykenis,+ en laat die visse van die see en die voëls van die hemel en die mak diere en die hele aarde en al die kruipende diere wat op die aarde kruip, aan hulle onderworpe wees.”+
7 En Jehovah God het die mens uit stof+ van die aarde+ begin vorm en in sy neusgate die asem van die lewe geblaas,+ en die mens het ’n lewende siel geword.+
5 Só het die ware God, Jehovah, gesê, die Skepper van die hemele+ en die Grootse Uitspanner daarvan;+ die Een wat die aarde+ en die opbrengs+ daarvan uitsprei, die Een wat asem+ aan die mense daarop gee,+ en gees aan dié wat daarop wandel:+
26 En hy het uit een mens+ elke nasie+ van die mense gemaak om op die hele oppervlak van die aarde te woon,+ en hy het die vasgestelde tye+ en die bepaalde grense van die woonplek van die mense verorden,+