Psalm 97:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat almal wat enige gesnede beeld dien, beskaamd staan,+Dié wat oor waardelose gode roem.+Buig julle voor hom neer, o alle gode.+ Jesaja 44:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die vormers van die gesnede beeld is almal ’n onwerklikheid,+ en hulle lieflinge sal geen voordeel bring nie;+ en as hulle getuies sien hulle niks en weet hulle niks,+ sodat hulle beskaamd staan.+
7 Laat almal wat enige gesnede beeld dien, beskaamd staan,+Dié wat oor waardelose gode roem.+Buig julle voor hom neer, o alle gode.+
9 Die vormers van die gesnede beeld is almal ’n onwerklikheid,+ en hulle lieflinge sal geen voordeel bring nie;+ en as hulle getuies sien hulle niks en weet hulle niks,+ sodat hulle beskaamd staan.+