Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Gaan roep om hulp tot die gode+ wat julle gekies het.+ Laat dié julle in die tyd van julle benoudheid red.”

  • 1 Konings 18:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Daarop het hulle die jong bul geneem wat hy hulle gegee het. Toe het hulle dit gereedgemaak, en hulle het van die oggend tot die middaguur die naam van Baäl bly aanroep en gesê: “O Baäl, antwoord ons!” Maar daar was geen stem nie,+ en niemand het geantwoord nie.+ En hulle het bly strompel om die altaar wat hulle gemaak het.

  • 1 Korintiërs 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel